Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiegriem
stiegriem [boodskap #132253] Sa., 18 Julie 2020 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Stiegriem aan 'n stiebeuel.
'n Stiegriem aan 'n stiebeuel.
Die stiebeuel hang aan die stiegriem.
Die stiebeuel hang aan die stiegriem.
stiegriem
Afbreking: stie•griem


Selfstandige naamwoord: stiegriem
Meervoud: stiegrieme
Verkleinwoord: stiegriempie
Meervoud van verkleining: stiegriempies

Betekenis:
• 'n Verstelbare band of riem van leer waarmee 'n stiebeuel aan 'n saal vasgemaak word.

Gebruik:
• Die stiegriem word gewoonlik korter gestel vir 'n resies.

Afgelei:
• stiegriemklap

Vertaling:
Engels: stirrup leather, strap
Nederlands: stijgriem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiebeuel
Volgende onderwerp: nyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 23 10:02:11 UTC 2026