Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerslag
neerslag [boodskap #132238] Sat, 18 July 2020 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Neerslag
Neerslag
neerslag
Afbreking: neer•slag
Samestelling: neer + slag


Selfstandige naamwoord: neerslag
Meervoud: neerslae
Verkleinwoord: neerslaggie
Meervoud van verkleining: neerslaggies

Betekenis:
• (meteorologie) Water wat in die vorm van reën, sneeu, hael ens. uit die lug val.
• 'n Afsaksel; besinksel.

Gebruik:
Neerslag is deel van die aarde se watersiklus.

Vertaling:
Engels: down-beat, precipitate, downpour; deposit
Nederlands: neerslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olyfolie
Volgende onderwerp: spekskieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:38:29 UTC 2025