Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olyfolie
olyfolie [boodskap #132237] Sa., 18 Julie 2020 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26000
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Olyfolie
Olyfolie
olyfolie
Afbreking: o•lyf•o•lie
Samestelling: olyf + olie


Selfstandige naamwoord: olyfolie
Meervoud: olyfolies
Verkleinwoord: olyfolietjie
Meervoud van verkleining: olyfolietjies

Betekenis:
• 'n Plantaardige olie wat uit heel olywe gepars word.

Gebruik:
Olyfolie is gesonder as ander olies en word algemeen in slaaisouse, marinades en ander geregte gebruik.

Vertaling:
Engels: olive oil
Nederlands: olijfolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mineraal
Volgende onderwerp: neerslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 03 21:32:16 UTC 2026