lugvaart [boodskap #132216] |
Sat, 18 July 2020 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugvaart
Afbreking: lug•vaart
Samestelling: lug + vaart
Selfstandige naamwoord: lugvaart
Meervoud: –
Betekenis:
• Verkeer in die lug; reis en vervoer van goedere deur die aarde se atmosfeer.
Gebruik:
• Die Karman-lyn op 'n hoogte van 100 km bo die aarde se oppervlak word gebruik om die onderskeid tussen lugvaart en ruimtevaart te tref.
Afgelei:
• lugvaartbaken
• lugvaartbedryf
• lugvaartdiens
• lugvaartgeneeskunde
• lugvaartinstituut
• lugvaartkaart
• lugvaartkunde
• lugvaartlyn
• lugvaartorganisasie
• lugvaartskool
Afkorting:
• lugv.
Vertaling:
Engels: aviation, air-navigation
Nederlands: luchtvaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|