bombasyn [boodskap #132203] |
Fri, 17 July 2020 09:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bombasyn
Afbreking: bom•ba•syn
Selfstandige naamwoord: bombasyn
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Swaar en gekeperde sy-, wol-, katoen- of linneweefsel, dikwels swart en eens gewild as roudrag.
Gebruik:
• Bombasyn is tydens die bewind Elizabeth I en vroeg in die 19de eeu in Engeland, hoofsaaklik by Norwich, vervaardig.
afgelei:
• bombasynkledy
Vertaling:
Engels: bombazine
Nederlands: bombazijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|