Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitnooi
uitnooi [boodskap #132193] Thu, 16 July 2020 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitnooi
Afbreking: uit•nooi
Samestelling: uit + nooi


Werkwoord: nooi uit, uitnooi
Verlede tyd: het uitgenooi

Betekenis:
• Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem.

Gebruik:
• 'n Privaatmaatskappy kan uit hoogstens vyftig lede bestaan en mag nie die publiek uitnooi om aandele te koop nie.

Sinoniem:
• nooi
• oorvra

Vertaling:
Engels: to invite
Nederlands: uitnodigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toendra
Volgende onderwerp: voeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:32:18 UTC 2025