Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soektog
soektog [boodskap #132186] Thu, 16 July 2020 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
soektog
Afbreking: soek•tog
Samestelling: soek + tog


Selfstandige naamwoord: soektog
Meervoud: soektogte
Verkleinwoord: soektoggie
Meervoud van verkleining: soektoggies

Betekenis:
• Poging om iets of iemand te vind; 'n handeling of reis om iets/iemand te kry.

Gebruik:
• 'n Soektog na die vermiste kinders is van stapel gestuur.

Afgelei:
• soektogkriteria

Vertaling:
Engels: search
Nederlands: zoektocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinkgat
Volgende onderwerp: subtiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:40:17 UTC 2025