kilojoule [boodskap #132184] |
Thu, 16 July 2020 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kilojoule
Afbreking: ki•lo•joule
Samestelling: kilo- + joule
Selfstandige naamwoord: kilojoule
Meervoud: kilojoules
Betekenis:
• 'n Eenheid vir energie, gelyk aan 103 joule of 1000 joule, aangedui met die simbool kJ.
Gebruik:
• Die energie van voedsel word uitgedruk in kilojoule of kalorieë (1 joule=0,239 kalorie; 1 kalorie=4,187 joule).
• 'n Volwasse persoon het daagliks ongeveer 8 000 tot 12 000 kilojoule energie uit voeding nodig.
Vertaling:
Engels: kilojoule
Nederlands: kilojoule
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|