| resies [boodskap #132148] |
Ma., 13 Julie 2020 17:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resies
Afbreking: re•sies
Selfstandige naamwoord: resies
Meervoud: resiesse
Betekenis:
• Wedstryd waar om spoed meegeding word; 'n wedren of wedloop.
Gebruik:
• Haas en Skilpad hardloop resies.
Wisselvorm:
• reisies
Sinoniem:
• wedloop
• wedren
Afgelei:
• resiesbaan
• resieskar
• resiesmotor
• resiesperd
Vertaling:
Engels: race
Nederlands: race
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|