Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisioloog
fisioloog [boodskap #132147] Ma., 13 Julie 2020 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26301
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
fisioloog
Afbreking: fi•sio•loog
Samestelling: fisiologie + -loog


Selfstandige naamwoord: fisioloog
Meervoud: fisioloë

Betekenis:
• Kenner op die gebied van fisiologie; persoon wat die werking en lewensprosesse van organe, weefsels, selle en orgaanstelsels bestudeer.

Gebruik:
• Die Russiese fisioloog Ivan Pavlov het eksperimente met honde gedoen en sy teorie staan as klassieke kondisionering bekend.

Verwant:
• fisiologie
• fisiologies

Vertaling:
Engels: physiologist
Nederlands: fysioloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filosoof
Volgende onderwerp: resies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 29 05:48:54 UTC 2026