talm [boodskap #132140] |
Mon, 13 July 2020 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
talm
Afbreking: talm
Werkwoord: talm
Verlede tyd: het getalm
Betekenis:
• Jou tyd vat of wag voordat jy iets doen; langsaam vorder.
Gebruik:
• Terwyl die bruidegom talm, het hulle vaak geword en aan die slaap geraak.
Sinoniem:
• aarsel
• draal
• luier
• sloer
Antoniem:
• aandruk
Afgelei:
• talmerig
• talmery
• talmwalm
Vertaling:
Engels: to loiter, linger, delay, dawdle, hesitate
Nederlands: talmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|