Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » talm
talm [boodskap #132140] Ma., 13 Julie 2020 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26104
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
talm
Afbreking: talm


Werkwoord: talm
Verlede tyd: het getalm
Teenwoordige deelwoord: talmend, talmende
Verlede deelwoord: getalmde

Betekenis:
• Om langer te wat nodig is te wag voordat jy iets doen; jou tyd vat; langsaam vorder.

Gebruik:
• Terwyl die bruidegom talm, het hulle vaak geword en aan die slaap geraak.
• Weens sy getalm het ons die bus gemis.

Sinoniem:
• aarsel
• draal
• luier
• sloer

Antoniem:
• aandruk

Afgelei:
• talmerig
• talmery
• talmwalm

Vertaling:
Engels: to loiter, linger, delay, dawdle, hesitate
Nederlands: talmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 11 Augustus 2026 18:33]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: burokraties
Volgende onderwerp: dwelm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 12 15:30:17 UTC 2026