sending [boodskap #132102] |
Sat, 11 July 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sending
Afbreking: sen•ding
Uitspraak: /ˈsɛn.dəŋ/
Selfstandige naamwoord: sending
Meervoud: sendings
Verkleinwoord: sendinkie
Meervoud van verkleining: sendinkies
Betekenis:
• Handeling van mense stuur om 'n taak elders te verrig, soos om iets te verken of mense tot 'n geloof te bekeer.
Gebruik:
• Apollo 14 was die agtste bemande sending van NASA se Apollo-program.
Afgelei:
• sendingakasie
• sendingarbeid
• sendingkerk
• sendingkunde
• sendingskool
• sendingstasie
• sendingwerk
Vertaling:
Engels: mission, consignment
Nederlands: zending
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|