grafiet [boodskap #132100] |
Sat, 11 July 2020 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grafiet
Afbreking: gra•fiet
Uitspraak: /xrɑˈfit/
Selfstandige naamwoord: grafiet
Meervoud: grafiete
Betekenis:
• 'n Gekristalliseerde vorm van swart koolstof.
Gebruik:
• Grafiet is 'n halfmetaal en het taamlik goeie elektriese geleiding.
Sinoniem:
• potlood
• swartlood
Afgelei:
• grafietborsel
• grafietbus
• grafietolie
• grafietverf
• grafietveselglaskolf
Vertaling:
Engels: graphite, plumbago, black lead
Nederlands: grafiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|