eksklawe [boodskap #132096] |
Sa, 11 Julie 2020 12:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksklawe
Afbreking: eks•kla•we
Selfstandige naamwoord: eksklawe
Meervoud: eksklawes
Verkleinwoord: eksklawetjie
Meervoud van verkleining: eksklawetjie
Betekenis:
• 'n Deel van 'n gebied of land wat nie geografies daaraan grens nie.
Gebruik:
• Walvisbaai in Namibië was eens 'n eksklawe van Suid-Afrika.
• Alaska is 'n eksklawe van die Verenigde State van Amerika.
Antoniem:
• enklawe
Vertaling:
Engels: exclave
Nederlands: exclave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|