Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enklawe
enklawe [boodskap #132095] Sa., 11 Julie 2020 12:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
enklawe
Afbreking: en•kla•we


Selfstandige naamwoord: enklawe
Meervoud: enklawes
Verkleinwoord: enklawetjie
Meervoud van verkleining: enklawetjies

Betekenis:
• 'n Land of gebied wat heeltemal deur 'n ander land of gebied omring word.

Gebruik:
• Lesotho is 'n enklawe binne Suid-Afrika omdat dit van alle kante deur Suid-Afrika omring is.

Antoniem:
• eksklawe

Vertaling:
Engels: enclave
Nederlands: enclave

Nota:
• Van die Franse enclaver wat "omring" of "omsluit" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bosvark
Volgende onderwerp: eksklawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 17:08:42 UTC 2026