Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bosvark
bosvark [boodskap #132094] Sat, 11 July 2020 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bosvark.
'n Bosvark.
bosvark
Afbreking: bos•vark
Samestelling: bos + vark


Selfstandige naamwoord: bosvark
Meervoud: bosvarke
Verkleinwoord: bosvarkie
Meervoud van verkleining: bosvarkies

Betekenis:
• Grys tot donkerbruin varkspesie van die ooskus van Suid-Afrika, in Zimbabwe en Mosambiek, Potamochoerus larvatus.

Gebruik:
• 'n Bosvark sal verkwistend op suikerriet voed en meer beskadig as wat hy verbruik.

Vertaling:
Engels: bushpig
Nederlands: boszwijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abdomen
Volgende onderwerp: enklawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:30:24 UTC 2025