Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inplof
inplof [boodskap #132087] Sat, 11 July 2020 11:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inplof
Afbreking: in•plof
Samestelling: in + plof
Uitspraak: /inˈplof/


Werkwoord: inplof
Verlede tyd: het ingeplof


Betekenis:
• In mekaar plof. Die skielike swigting van 'n voorwerp of struktuur sodat dit na binne intuimel en 'n kleiner ruimte beslaan.

Gebruik:
• Hulle gaan die toring laat inplof.

Antoniem:
• ontplof

Vertaling:
Engels: to implode
Nederlands: imploderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fakkel
Volgende onderwerp: ontplof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:15:18 UTC 2025