Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gwaai
gwaai [boodskap #132081] Sat, 11 July 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gwaai
Afbreking: gwaai


Selfstandige naamwoord: gwaai
Meervoud: gwaais
Verkleinwoord: gwaaitjie
Meervoud van verkleining: gwaaitjies

Betekenis:
• 'n Sigaret; kankerstokkie; skyf.

Gebruik:
• Het jy vir my 'n gwaai.

Vertaling:
Engels: gwaai, cigarette
Nederlands: sigaret

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ghaap
Volgende onderwerp: veelvoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:57:17 UTC 2025