katel [boodskap #132079] |
Sat, 11 July 2020 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katel
Afbreking: ka•tel
Selfstandige naamwoord: katel
Meervoud: katels
Verkleinwoord: kateltjie
Meervoud van verkleining: kateltjies
Betekenis:
• Raamwerk van hout of metaal vir 'n matras en/of beddegoed waarop geslaap word; 'n bed; kooi.
Gebruik:
• Ek moet nog my katel vir die nag voorberei.
Afgelei:
• katelkaperjol
• katelknaap
• voukatel
• ysterkatel
Vertaling:
Engels: bedstead
Nederlands: kooi, bedstede
Nota:
• Van Portugees, catel, "bed". Oorspronklik van Tamil.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|