Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Marokkaans
Marokkaans [boodskap #131995] Sun, 05 July 2020 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Marokkaans
Afbreking: Ma•rok•kaans


Byvoeglike naamwoord: Marokkaans
Attributief: Marokkaanse

Betekenis:
• Wat op Marokko betrekking het.

Gebruik:
• Die kos is Marokkaans.

Verwant:
• Marokko
• Marokkaan

Vertaling:
Engels: Moroccan
Nederlands: Marokkaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anode
Volgende onderwerp: indaba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:39:42 UTC 2025