Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indaba
indaba [boodskap #131996] So., 05 Julie 2020 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
indaba
Afbreking: in•da•ba


Selfstandige naamwoord: indaba
Meervoud: indabas
Verkleinwoord: indabatjie
Meervoud van verkleining: indabatjies

Betekenis:
• 'n Belangrike beraad of raadsvergadering in die Nguni-tradisie.

Gebruik:
• Die indoenas hou indaba om die probleem te bespreek.

Spreekwoord:
• Dis jou indaba. [Dis jou moeilikheid.]
• Ons moet indaba hou. [Beraadslaag.]

Sinoniem:
• bosberaad
• lekgotla

Afgelei:
• indababoom

Vertaling:
Engels: indaba, conference
Xhosa: indaba
Zoeloe: indaba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Marokkaans
Volgende onderwerp: kleurblindheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 09:50:56 UTC 2026