Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjuut
sjuut [boodskap #131985] Sun, 05 July 2020 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sjuut
Afbreking: sjuut


Tussenwerpsel: sjuut

Betekenis:
• Vra ander om stil te word of te luister na wat gesê word.

Gebruik:
Sjuut, dis 'n biblioteek die!

Vertaling:
Engels: hist, hush
Nederlands: sst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruspe
Volgende onderwerp: sluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:54:14 UTC 2025