Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruspe
ruspe [boodskap #131984] So., 05 Julie 2020 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Ruspe.
'n Ruspe.
ruspe
Afbreking: rus•pe


Selfstandige naamwoord: ruspe
Meervoud: ruspes
Verkleinwoord: ruspetjie
Meervoud van verkleining: ruspetjies

Betekenis:
• Die wurmagtige larwe van 'n vlinder (soos 'n mot of skoenlapper).

Gebruik:
• Die nagvlinder lê sy eiers in die bye se korwe, en die vlinder se ruspe vreet die heuningbye se was.
• Die lemoenvlinder se ruspes vreet die blare van sitrusbome en kan groot skade aanrig.

Sinoniem:
• wurm

Wisselvorm:
• rusper

Vertaling:
Engels: caterpillar, larva
Nederlands: rups

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ravyn
Volgende onderwerp: sjuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 03:16:01 UTC 2026