Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ravyn
ravyn [boodskap #131983] So., 05 Julie 2020 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25693
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Bloukransrivierbrug oor die ravyn wat die rivier in die landskap uitgedolwe het.
Die Bloukransrivierbrug oor die ravyn wat die rivier in die landskap uitgedolwe het.
ravyn
Afbreking: ra•vyn


Selfstandige naamwoord: ravyn
Meervoud: ravyne
Verkleinwoord: ravyntjie
Meervoud van verkleining: ravyntjies

Betekenis:
• 'n Diep, smal insnyding in die landskap met steil wande, gewoonlik deur riviererosie gevorm.

Gebruik:
• Die Stormsrivier is nie baie lank nie, maar het 'n diep ravyn in die landskap uitgekerf.

Sinoniem:
• afgronde
• kloof

Vertaling:
Engels: ravine, gorge, glen
Nederlands: ravijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbeheersing
Volgende onderwerp: ruspe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 14:21:58 UTC 2026