ravyn [boodskap #131983] |
Sun, 05 July 2020 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ravyn
Afbreking: ra•vyn
Selfstandige naamwoord: ravyn
Meervoud: ravyne
Verkleinwoord: ravyntjie
Meervoud van verkleining: ravyntjies
Betekenis:
• Diep, styl insnyding in 'n terrein. 'n Rivierdal met steil wande wat deur erosie diep uitgedolwe is.
Gebruik:
• Die Bloukransrivier ontspring in die Tsitsikammaberge en vloei suidwaarts deur 'n baie diep ravyn en mond in die Indiese Oseaan uit.
Sinoniem:
• afgronde
• kloof
Vertaling:
Engels: ravine, gorge, glen
Nederlands: ravijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|