Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbeheersing
selfbeheersing [boodskap #131982] Sun, 05 July 2020 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbeheersing
Afbreking: self•be•heer•sing
Samestelling: self + beheersing


Selfstandige naamwoord: selfbeheersing
Meervoud:

Betekenis:
• Die toepassing van selfbeheer. Om gevoelens en emosies onder beheer te hou.

Gebruik:
• Tree altyd op met die nodige integriteit en selfbeheersing en pas op om nie op egoïese impulse te reageer nie.

Sinoniem:
• selfbeheer
• selfbedwang

Afgelei:
• selfbeheersdheid

Vertaling:
Engels: self-control, self-restraint, composure
Nederlands: zelfbeheersing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heup
Volgende onderwerp: ravyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:44:37 UTC 2025