Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktetas
aktetas [boodskap #131973] Sat, 04 July 2020 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aktetasse
Aktetasse
aktetas
Afbreking: ak•te•tas
Samestelling: akte + tas


Selfstandige naamwoord: aktetas
Meervoud: aktetasse
Verkleinwoord: aktetassie
Meervoud van verkleining: aktetassies

Betekenis:
• 'n Plat en reghoekig sak/tas vir die stoor en dra van dokumente.

Gebruik:
• Al die dokumente is in my aktetas.

Vertaling:
Engels: briefcase
Nederlands: aktetas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: applous
Volgende onderwerp: blesbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:47:21 UTC 2025