Betekenis:
• 'n Geklap van die hande as teken van goedkeuring, waardering of bewondering, tipies vir 'n kunstenaar by 'n konsert of 'n spreker ná 'n toespraak.
Gebruik:
• Die sanger is met 'n dawerende applous ontvang.
Sinoniem:
• handeklap
• toejuiging
Afkorting:
• appl.
Vertaling:
Engels: applause
Nederlands: applaus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.