papaja [boodskap #131961] |
Sat, 04 July 2020 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papaja
Afbreking: pa•pa•ja
Uitspraak: /pɑˈpɑːjɑ/, /pəˈpɑːjɑ/
Selfstandige naamwoord: papaja
Meervoud: papajas
Verkleinwoord: papajatjie
Meervoud van verkleining: papajatjies
Betekenis:
• Sappige vrug van die boom Carica papaya.
Gebruik:
• Die papaja is ryp wanneer dit sag voel en die skil in 'n donkergeel tot oranje kleur verander het.
Afgelei:
• papajaboom
• papajaslaai
Vertaling:
Engels: pawpaw, papaw, papaya
Nederlands: papaja
Venda: bapawe
Zoeloe: uphopho
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|