Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moetie
moetie [boodskap #131960] Sat, 04 July 2020 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moetie
Afbreking: moe•tie


Selfstandige naamwoord: moetie
Meervoud: moeties
Verkleinwoord: moetietjie
Meervoud van verkleining: moetietjies

Betekenis:
• Tradisionele Afrika-medikasie.

Gebruik:
• Die gemeenskap is woedend nadat grafte geskend en dele van lyke verwyder is, om vermoedelik as moetie verkoop te word.

Afgelei:
• moetieman
• moetiemoord
• moeitiewinkel

Verwant:
• geneesmiddel
• medisyne
• medikasie

Vertaling:
Engels: muti

Nota:
• Van Zoeloe, umuthi, wat medisyne beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radja
Volgende onderwerp: papaja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:30:45 UTC 2025