| radja [boodskap #131959] |
Sa., 04 Julie 2020 12:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24187 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radja
Afbreking: rad•ja
Selfstandige naamwoord: radja
Meervoud: radjas
Verkleinwoord: radjatjie
Meervoud van verkleining: radjatjies
Betekenis:
• 'n Hindoe prins of die regeerder van Indië.
Gebruik:
• 'n Radja se vrou staan as 'n rani bekend.
Vertaling:
Engels: rajah
Nederlands: radja
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|