eksperiment [boodskap #131925] |
Fri, 03 July 2020 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksperiment
Afbreking: eks•pe•ri•ment
Selfstandige naamwoord: eksperiment
Meervoud: eksperimente
Verkleinwoord: eksperimentjie
Meervoud van verkleining: eksperimentjies
Betekenis:
• Iets wat uitprobeer word.
Gebruik:
• 'n Goeie wetenskaplike eksperiment moet aan 'n aantal reëls voldoen.
Sinoniem:
• proefneming
Afkorting:
• eksp.
Afgelei:
• eksperimenteel
• eksperimenteer
• eksperimenteerder
• eksperimenteerdery
• eksperimenteerwerk
• eksperimenterend
• eksperimentering
Vertaling:
Engels: experiment
Nederlands: experiment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|