Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skinder
skinder [boodskap #131866] So., 28 Junie 2020 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24912
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skinder
Afbreking: skin•der


Werkwoord: skinder
Verlede tyd: het geskinder
Teenwoordige deelwoord: skinderend, skinderende

Betekenis:
• Om agteraf sleg van iemand te praat.

Gebruik:
• Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, iemand vir wie jy kan glo, praat nie oor die dinge waaroor 'n mens moet stilbly nie. [Spreuke 11:13]

Sinoniem:
• kwaadpraat

Afgelei:
• skinderaar
• skinderbek
• skinderjoernalis
• skinderkous
• skinderpraatjies
• skinderstorie
• skindertong
• skindery

Vertaling:
Engels: to gossip, slander
Nederlands: roddelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloek
Volgende onderwerp: versiering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 22 10:41:38 UTC 2026