Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vetplant
vetplant [boodskap #131864] Sun, 28 June 2020 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vetplante
Vetplante
vetplant
Afbreking: vet•plant
Samestelling: vet + plant


Selfstandige naamwoord: vetplant
Meervoud: vetplante
Verkleinwoord: vetplantjie
Meervoud van verkleining: vetplantjies

Betekenis:
• 'n Geharde plant wat water in sy weefsels stoor.

Gebruik:
• Die aalwyn of aalwee (Aloe) is 'n eensaadlobbige vetplant.
• 'n Vetplant het spesiale “waterselle" wat so baie water absorbeer dat hulle heeltemal opgeswel raak.

Sinoniem:
• sukkulent

Hiponiem:
• aalwyn
• kaktus
• spekboom
• vygie

Vertaling:
Engels: succulent
Nederlands: vetplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatskaping
Volgende onderwerp: vloek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:30:34 UTC 2025