Betekenis:
• 'n Seevoël uit die Suidelike Halfrond wat nie kan vlieg nie (familie: Spheniscidae).
Gebruik:
• Die pikkewyn is maklik onderskeibaar van alle ander voëls en is uitstekend aangepas tot 'n lewe in die see en om in die koudste dele van die wêreld te oorleef.