aardplaneet [boodskap #131841] |
Sun, 28 June 2020 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardplaneet
Afbreking: aard•pla•neet
Samestelling: aard(e) + planeet
Selfstandige naamwoord: aardplaneet
Meervoud: aardplanete
Verkleinwoord: aardplaneetjie
Meervoud van verkleining: aardplaneetjies
Betekenis:
• 'n Planeet wat "aardagtig" is en hoofsaaklik uit silikaatrotse of -metale bestaan.
Gebruik:
• 'n Aardplaneet het 'n soliede, harde oppervlak.
Hiponiem:
• Mercurius
• Venus
• Aarde
• Mars
Antoniem:
• gasplaneet
Vertaling:
Engels: terrestrial planet, telluric planet, rocky planet
Nederlands: aardse planeet, terrestrische planeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|