Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingparadys
belastingparadys [boodskap #131838] Sun, 28 June 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingparadys
Afbreking: be•las•ting•pa•ra•dys
Samestelling: belasting + paradys


Selfstandige naamwoord: belastingparadys
Meervoud: belastingparadyse
Verkleinwoord: belastingparadysie
Meervoud van verkleining: belastingparadysies

Betekenis:
• 'n Land (of plek) met 'n relatief gunstig belastingstelsel.

Gebruik:
• Ná die oorlog was die Kanaaleilande as belastingparadys 'n aantreklike bestemming vir welvarende Britte.

Vertaling:
Engels: tax haven
Nederlands: belastingparadijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belasting
Volgende onderwerp: paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:35:01 UTC 2025