Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paradys
paradys [boodskap #131839] So., 28 Junie 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26445
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
paradys
Afbreking: pa•ra•dys


Selfstandige naamwoord: paradys
Meervoud: paradyse
Verkleinwoord: paradysie
Meervoud van verkleining: paradysies

Betekenis:
• 'n Plek waar alles oorvloedig, mooi en goed is; 'n mooi lushof of heerlike verblyfplek.

Gebruik:
• Die reservaat is bekend as 'n paradys vir plaaslike en internasionale voëlkykers.

Sinoniem:
• Eden
• Eldorado
• geluksoord
• hemel
• lushof
• utopie

Hiponiem:
• belastingparadys
• voëlparadys
• waterparadys

Afgelei:
• paradysagtig
• paradyskleed
• paradystuin
• paradysvoël

Vertaling:
Engels: paradise
Nederlands: paradijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastingparadys
Volgende onderwerp: planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 11 10:19:26 UTC 2026