Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broeikolonie
broeikolonie [boodskap #131812] Fri, 26 June 2020 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Broeikolonie van pikkewyne.
'n Broeikolonie van pikkewyne.
broeikolonie
Afbreking: broei•ko•lo•nie
Samestelling: broei + kolonie


Selfstandige naamwoord: broeikolonie
Meervoud: broeikolonies

Betekenis:
• 'n Kolonie van voëls was saam broei.

Gebruik:
• Weens die versamel van hul eiers het die broeikolonie Kaapse pikkewyne kwaai gekwyn.

Vertaling:
Engels: breeding colony
Nederlands: broedkolonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoeter
Volgende onderwerp: botterskorsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:38:06 UTC 2025