Betekenis:
• 'n Ovaalvormige soort pampoen (skorsie) met 'n harde dop en heldergeel vleis, Cucurbita moschata.
Gebruik:
• Sny die botterskorsie in blokkies en bak dit tot sag en goudbruin.
• Botterskorsies is ryk aan vitamien A, C en E, sowel as mangaan, magnesium en kalium.