bod [boodskap #131769] |
Tue, 23 June 2020 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bod
Afbreking: bod
Selfstandige naamwoord: bod
Meervoud: botte
Betekenis:
• Voorgestelde prys wat 'n koper aangebied; aangebode geldsom; aanbod.
Gebruik:
• Die boer maak 'n bod op die skape, maar sy bod was veels te laag, wat beteken dat sy bod nie toegestaan is nie.
Homofoon:
• bot (kortaf en onbeleef; soos plante uitspruit)
Vertaling:
Engels: offer, bid, tender
Nederlands: bod
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|