| verdryf [boodskap #131768] |
Di., 23 Junie 2020 10:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26913 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verdryf
Afbreking: ver•dryf
Samestelling: ver + dryf
Werkwoord: verdryf
Verlede tyd: het verdryf
Teenwoordige deelwoord: verdrywend, verdrywende
Verlede deelwoord: verdryfde
Betekenis:
• Om iets of iemand weg te jaag; verjaag; verwilder.
• Om tyd deur te bring; spandeer.
Gebruik:
• Ons moes die olifante uit ons kamp verdryf.
• Wat doen julle om die tyd te verdryf?
Wisselvorm:
• verdrywe
Afgelei:
• verdrywing
Vertaling:
Engels: to chase away, drive out, expel; to pass time
Nederlands: verdrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|