kommer [boodskap #131767] |
Tue, 23 June 2020 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommer
Afbreking: kom•mer
Selfstandige naamwoord: kommer
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van angs en onrustigheid; bekommernis; gemoedskwelling.
Gebruik:
• Daar is in die stadium geen rede tot kommer nie.
Afgelei:
• bekommer
• kommerloos
• kommervol
Vertaling:
Engels: sorrow, sadness, anxiety, trouble
Nederlands: kommer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|