hoofgroepmetaal [boodskap #131759] |
Mon, 22 June 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofgroepmetaal
Afbreking: hoof•groep•me•taal
Samestelling: hoof + groep + metaal
Selfstandige naamwoord: hoofgroepmetaal
Meervoud: hoofgroepmetale
Verkleinwoord: hoofgroepmetaaltjie
Meervoud van verkleining: hoofgroepmetaaltjies
Betekenis:
• Een van 'n reeks chemiese elemente op die periodieke tabel.
Gebruik:
• Die swaarder elemente van die boorgroep, koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale, die lantaniede en die aktiniede.
Hiperoniem:
• metaal
Hiponiem:
• aluminium
• gallium
• indium
• tin
• tallium
• lood
• bismut
• polonium
Vertaling:
Engels: poor metal
Nederlands: hoofdgroepmetaal
Nota:
• Samestelling van hoofgroep en metaal.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|