rehabiliteer [boodskap #131742] |
Mon, 22 June 2020 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rehabiliteer
Afbreking: re•ha•bi•li•teer
Werkwoord: rehabiliteer
Verlede tyd: het gerehabiliteer
Betekenis:
• Iemand in eer, of iets in stand herstel.
Gebruik:
• Die munisipaliteit poog om die besoedelde rivier en die omliggende gebied te rehabiliteer.
Sinoniem:
• herstel
Verwant:
• rehabilitasie
• rehabiliteerbaar
• rehabiliteringsprogram
Spelfout:
• rehabliteer
Vertaling:
Engels: to rehabilitate
Nederlands: rehabiliteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|