Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nobelium
nobelium [boodskap #131703] Tue, 16 June 2020 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nobelium
Afbreking: no•be•li•um


Selfstandige naamwoord: nobelium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool No en atoomgetal 102.

Gebruik:
• Min is bekend oor nobelium en slegs klein hoeveelhede is ooit vervaardig.

Afgelei:
• nobeliumatoom

Vertaling:
Engels: nobelium
Nederlands: nobelium

Nota:
• Genoem na die Sweedse chemikus Alfred Bernhard Nobel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mendelevium
Volgende onderwerp: lawrensium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:44:04 UTC 2025