Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mendelevium
mendelevium [boodskap #131702] Di., 16 Junie 2020 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mendelevium
Afbreking: men•de•le•vi•um


Selfstandige naamwoord: mendelevium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Md en atoomgetal 101.

Gebruik:
Mendelevium is 'n metaalagtige, radioaktiewe transuraan in die aktiniedreeks wat slegs in laboratoriums deur kernreaksies vervaardig word en nie natuurlik voorkom nie.

Afgelei:
• mendeleviumatoom

Vertaling:
Engels: mendelevium
Nederlands: mendelevium

Nota:
• Genoem na die Russiese chemikus Dmitri Mendelejev, die skepper van die periodieke tabel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fermium
Volgende onderwerp: nobelium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 19 06:10:07 UTC 2026