Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fermium
fermium [boodskap #131701] Tue, 16 June 2020 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fermium
Afbreking: fer•mi•um


Selfstandige naamwoord: fermium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fm en atoomgetal 100.

Gebruik:
Fermium is in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing ontdek.

Afgelei:
• fermiumatoom
• fermiummetaal

Vertaling:
Engels: fermium
Nederlands: fermium

Nota:
• Genoem na die Italiaanse kernfisikus "Enrico Fermi".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: einsteinium
Volgende onderwerp: mendelevium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:45:00 UTC 2025