einsteinium [boodskap #131700] |
Tue, 16 June 2020 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
einsteinium
Afbreking: ein•stei•ni•um
Selfstandige naamwoord: einsteinium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Es en atoomgetal 99.
Gebruik:
• Einsteinium is in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing ontdek.
Afgelei:
• einsteiniumatoom
Vertaling:
Engels: einsteinium
Nederlands: einsteinium
Nota:
• Genoem na die fisikus "Albert Einstein".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|